top of page

Reviews

"Baie dankie Elmari, ek het dit ontvang! Dit is pragtige werksboeke! 

 

Dit is beslis DCAPS, Dis werklik die eerste hulpbronne wat ek aankoop wat DCAPS werklik is en mooi uit een gesit is.

 

Ek wil graag nog by jou bestel." 

Corlé Saayman

Home Office Study

"Dankie vir die beplanning, Vlak 3 lyk na 'n baie lekker kwartaal vol opwindende goed. Kan nie wag om die res te sien nie nou wil ek ook begin met skool. Baie dankie Elmari die werk is regtig uitstekend uit een gesit van die Graad 2 se werkboeke, beplanning en die assessering ek waardeer dit regtig baie. En sien nou 'n lekker toekoms met tuisonderrig vir die seuns op hulle vlak en wat hulle verstaan en nie so erg hoë graad Caps werk nie wat ek self baie dae gevoel het ek kan op gee en nie weet watter kant toe nie."

Suzane van Wyk 

Home Office Study
Children's Storybooks

"Hello! It's been a week.

I'm looking at your emails now and I'm still blown away each time! You really make it so comprehensive and detailed and I can see how much time you put into it.

Thank you thank you thank you!"

Monique Burrows

Noxolo Planga

"I would like to extend my appreciation and your hard work. I'm in love with your English, in fact from planning, workbooks, assessments. I'm very satisfied about your English. Keep up the good work! Much appreciated."

Odette Killian

"Baie dankie vir jou diens. So bly daar is iemand wat die Axolotl klastema het, orals gesoek."

Jessica Fuchs

"Good morning, thank you for the lovely lesson plans and worksheets."
bottom of page